Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994


Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings

Die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994 het tussen 27 April en 29 April 1994 plaasgevind. Dit was die eerste veelrassige algemene verkiesing in Suid-Afrika. Die uitslag was oorweldigend in die guns van die African National Congress van dr. Nelson Mandela en maak 'n einde aan die sogenaamde Apartheidsregering wat sedert 1948 aan bewind was.

Suid-Afrika se nuwe nasionale vlag is op 15 Maart 1994, enkele dae voor die verkiesing, onthul

Uitslag

Nasionale uitslag

Setels in die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika na die 1994-verkiesing

   African National Congress: 252 setels

   Nasionale Party: 82 setels

   Inkatha-Vryheidsparty: 43 setels

   Vryheidsfront: 9 setels

   Demokratiese Party: 7 setels

   Pan Africanist Congress: 5 setels

   Afrika Christen Demokratiese Party: 2 setels

Nelson Mandela, Suid-Afrika se eerste swart President
Party (afkorting)LeierStemme%Setels
African National Congress (ANC)Nelson Mandela12 237 65562,65252
Nasionale Party (NP)FW de Klerk3 983 69020,3982
Inkatha-Vryheidsparty (IFP)Mangosuthu Buthelezi2 058 29410,5443
Vryheidsfront (VF)Genl. Constand Viljoen424 5552,179
Demokratiese Party (DP)Tony Leon338 4261,737
Pan Africanist Congress (PAC)243 4781,255
Afrika Christen Demokratiese Party (ACDP)Eerw. Kenneth Meshoe88 1040,452
Afrika Moslem Party (AMP)34 4660,18
African Moderates Congress Party (AMCP)27 6900,14
Dikwankwetla Party of South Africa (DPSA)19 4510,10
Federale Party (FP)17 6630,09
Minority Front (MF)Amichand Rajbansi13 4330,07
Sport Organisation for Collective Contributions and Equal Rights (SOCCER)10 5750,05
African Democratic Movement (ADM)9 8860,05
Women's Rights Peace Party (WRPP)6 4340,03
Ximoko Progressive Party (XPP)6 3200,03
Keep It Straight and Simple Party (KISS)Claire Emary5 9160,03
Workers' List Party (WLP)4 1690,02
Luso-South African Party (LUSO)3 2930,02
Totaal19 533 498100400

Sien ook

Eksterne skakels