Maharashtra
deelstaat in die sentraalweste van Indië
Maharashtra (Marathi: महाराष्ट्र, Mahārāṣṭra, [mʌɦɑːˈrɑːʂʈrə], ) is 'n deelstaat in die sentraalweste van Indië. Die hoofstad en grootste stad is Mumbai. Van die ander groot stede is Aurangabad, Kalyan-Dombivali, Nagpur, Nashik, Navi Mumbai, Pimpri-Chinchwad, Pune, Solapur, Thane en Vasai-Virar. Die bevolking praat Marathi en bestaan veral uit Marathi's. Naas die ampstaal word onder andere Konkani gepraat. Die Bene Israel was 'n histories belangrike etniese groep in dié deelstaat, maar die meeste van hulle het hulle in Israel gevestig. Die deelstaat se geografie word gekenmerk deur die Wes-Ghats, asook die Godavari en die Krisjna, twee van die grootste riviere van Indië.
Maharashtra महाराष्ट्र (Marathi) | |
---|---|
Die Poort na Indië in Mumbai | |
Ligging van Maharashtra in Indië | |
Koördinate: 18°58′12″N 72°49′12″O / 18.97000°N 72.82000°O 72°49′12″O / 18.97000°N 72.82000°O | |
Land | Indië |
Hoofstad | Mumbai Nagpur (winter)[1] |
Grootste stad | Mumbai |
Gestig op | 1 Mei 1960 |
Regering | |
• Tipe | Regering van Maharashtra |
• Goewerneur | Bhagat Singh Koshyari |
• Hoofminister | Uddhav Thackeray (SS) |
Oppervlak | |
• Totaal | 307 713 km2 (118 809 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 112 374 333 |
• Digtheid | 370/km2 (950/vk. myl) |
• Rang | 2de |
Tydsone | UTC+05:30 (IST) |
Amptelike taal | Marathi[3][4] |
Webwerf | www.maharashtra.gov.in |
Verwysings
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Maharashtra.
- (en) Amptelike webwerf
- (en) "Maharashtra". Encyclopædia Britannica. Besoek op 23 Maart 2021.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal