Maite Nkoana-Mashabane

Maite Emily Nkoana-Mashabane (gebore 30 September 1963 in Ga-Makanye, Limpopo) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy was tussen Mei 2009 en Februarie 2018 Suid-Afrika se Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking.[1] Sy was ook 'n lid van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee.[2]

Maite Nkoana-Mashabane
Maite Nkoana-Mashabane
Maite Nkoana-Mashabane in 2014

Minister van Vroue, die Jeug en persone met Gestremdhede
Ampsbekleër
Termynaanvang
30 Mei 2019
PresidentCyril Ramaphosa
Voorafgegaan deurBathabile Dlamini

Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming
Ampstermyn
28 Februarie 2018 – 29 Mei 2019
PresidentCyril Ramaphosa
Voorafgegaan deurGugile Nkwinti
Opgevolg deurpos afgeskaf

Ampstermyn
10 Mei 2009 – 28 Februarie 2018
ViseNomaindia Mfeketo, Luwellyn Landers
PresidentJacob Zuma
Voorafgegaan deurNkosazana Dlamini-Zuma
Opgevolg deurLindiwe Sisulu

LUR vir Plaaslike Regering en Behuising (Limpopoprovinsie)
Ampstermyn
25 September 2004 – 9 Mei 2008
Voorafgegaan deurThabo Nzima
Opgevolg deurSiyabonga Quintin

Persoonlike besonderhede
Gebore30 September 1963 (1963-09-30) (60 jaar oud)
Ga-Makanye, Limpopo, Suid-Afrika
NasionaliteitSuid-Afrikaner
Politieke partyAfrican National Congress
Eggenoot/-noteNorman Mashabane († motorongeluk 2007)
ReligieChristendom
Minister Nkoana-Mashabane saam met Hillary Clinton in Desember 2010

Sy is op 26 Februarie 2018 deur president Cyril Ramaphosa as Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming benoem, en op 30 Mei 2019 word sy die minister van Vroue, die Jeug en persone met Gestremdhede.[3][4]

Verwysings

Politieke poste
Voorafgegaan deur
Bathabile Dlamini
Minister van Vroue, die Jeug en persone met Gestremdhede.
2019–hede
Opgevolg deur
dienend
Voorafgegaan deur
Gugile Nkwinti
Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming
2018–2019
Opgevolg deur
pos afgeskaf
Voorafgegaan deur
Nkosazana Dlamini-Zuma
Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking
2009–2018
Opgevolg deur
Lindiwe Sisulu