Mehcad Brooks

Amerikaanse akteur

Mehcad Brooks (gebore 25 Oktober 1980) is 'n Amerikaanse akteur, assistentregisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Glory Road (2006) en in die televisiereekse Desperate Housewives (2004), True Blood (2008), en Supergirl (2015).

Mehcad Brooks
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
GeboortenaamMehcad Jason McKinley Brooks
Geboorte25 Oktober 1980 (1980-10-25) (43 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur, assistentregisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2002: Radimi: Who Stole the Dream
  • 2006: Glory Road
  • 2008: Fly Like Mercury
  • 2011: Creature
  • 2015: Adulterers
  • 2018: Nobody's Fool

Televisiereekse

  • 2004: Desperate Housewives
  • 2008: True Blood
  • 2010: The Deep End
  • 2011: Necessary Roughness
  • 2015: Supergirl
  • 2015: Facebook.com/Supergirl

Televisierolprente

  • 2006: Desperate Housewives Special: The More You Know, the Juicier It Gets
  • 2011: Rip the Runway '11

Video's

  • 2008: In the Valley of Elah: Documentary

Eksterne skakels