Mike Pompeo

70ste minister van buitelandse sake van die Verenigde State

Michael Richard Pompeo (gebore 30 Desember 1963) is 'n Amerikaanse politikus en prokureur en was van 26 April 2018 tot 21 Januarie 2021 die 70ste minister van buitelandse sake van die Verenigde State. Hy is 'n voormalige offisier in die Weermag van die Verenigde State en was direkteur van die Central Intelligence Agency van Januarie 2017 tot April 2018.

Mike Pompeo
Mike Pompeo

70ste minister van buitelandse sake
Ampstermyn
26 April 2018 – 21 Januarie 2021
ViseJohn Sullivan
PresidentDonald Trump
Voorafgegaan deurRex Tillerson
Opgevolg deurAntony Blinken

Direkteur van die Central Intelligence Agency
Ampstermyn
23 Januarie 2017 – 26 April 2018
PresidentDonald Trump
Voorafgegaan deurJohn O. Brennan
Opgevolg deurGina Haspel

Persoonlike besonderhede
Gebore30 Desember 1963 (1963-12-30) (60 jaar oud)
Politieke partyRepublikeine

Militêre Diens
LojaliteitVlag van Verenigde State van Amerika VSA
Diens/TakAmerikaanse Leër
4de Infantrie Divisie
Jare in diens1986–1991
RangKaptein
Eenheid7de Berede regiment
Mike Pompeo en Premier van Maleisië Mahathir Mohamad (3 Augustus 2018)

Pompeo was 'n lid van die Huis van Verteenwoordigers van die Verenigde State van 2011 tot 2017 as verteenwoordiger van Kansas se 4de kongressionele distrik. Hy was 'n verteenwoordiger van Kansas op die Republikeinse Nasionale Komitee en 'n lid van die Italiaans-Amerikaanse Kongressionele Afvaardiging. Pompeo is ook 'n lid van die Tea Party-beweging binne die Republikeinse Party.[1]

Verwysings

Huis van Verteenwoordigers van die VSA
Voorafgegaan deur
Todd Tiahrt
Lid van die Huis van Verteenwoordigers van die VSA
van [[Kansas se 4de kongressionele distrik]]

2011–2017
Opgevolg deur
Ron Estes
Regeringsposte
Voorafgegaan deur
John O. Brennan
Direkteur van die Central Intelligence Agency
2017–2018
Opgevolg deur
Gina Haspel
Politieke poste
Voorafgegaan deur
Rex Tillerson
Minister van Buitelandse Sake van die Verenigde State
2018–hede
Sittend
Huidige presidensiële ry van opvolgers van die VSA
Voorafgegaan deur
Orrin Hatch
as President pro tempore van die Senaat van die Verenigde State
Presidensiële opvolging van die Verenigde State
4de in lyn
as Minister van Buitelandse Sake
Opgevolg deur
Steven Mnuchin
as Minister van Finansies van die Verenigde State