Suidelike Ring-newel

(Aangestuur vanaf NGC 3132)

Die Suidelike Ring-newel of NGC 3132, in Engels ook bekend as die Eight-Burst Nebula,[2] is ’n helder en goed bestudeerde planetêre newel in die sterrebeeld Seile. Dit is sowat 2 000 ligjare van die Aarde af.[2]

Suidelike Ring-newel
SterrebeeldSeile
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming10h 07m 01.7640s[1]
Deklinasie-40° 26′ 11.060″[1]
Skynmagnitude (m)9,87[1]
Besonderhede
Afstand (ligjaar)2 000[2]
Skynbare grootte62 boogminute
Ander name
NGC 3132, Eight-Burst Nebula,[2] Caldwell 74
Portaal  Portaalicoon  Sterrekunde

Eienskappe

Beelde van die newel toon twee sterre na aan mekaar: een het ’n skynbare helderheid van 10 magnitude en die ander een van 16. Die kern van die newel, ’n witdwerg, is die dofste. Die ster, met ’n temperatuur van sowat 100 000 kelvin, verlig die newel met sy intense ultravioletstraling.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

10h 07m 01.76s, −40° 26′ 11″