Nagtegaallyster

Die nagtegaallyster (Luscinia luscinia) is 'n skaars tot algemene Palearkties-broeiende trekvoël in ruigtes in savanne en boomveld, dikwels langs riviere. Die voël is 16 cm groot en weeg 18 - 33 gram. In Engels staan die voël bekend as die thrush nightingale.

Nagtegaallyster
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Luscinia
Spesie:
L. luscinia
Binomiale naam
Luscinia luscinia
(Linnaeus, 1758)
Luscinia luscinia

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Luscinia luscinia

Bron

Verwysings