Nelson Mandelabaaistadion

Die Nelson Mandelabaaistadion is 'n sportstadion in Port Elizabeth, Suid-Afrika. Die stadion het sitplek vir 48 000 mense. Dit is een van drie nuwe kusstadions wat in Suid-Afrika gebou is vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.

Nelson Mandelabaaistadion
Die Nelson Mandelabaaistadion in Port Elizabeth

BynaamProtea
LiggingPort Elizabeth, Suid-Afrika
Koördinate33°56′16″S 25°35′56″O / 33.93778°S 25.59889°O / -33.93778; 25.59889 25°35′56″O / 33.93778°S 25.59889°O / -33.93778; 25.59889
EienaarNelson Mandelabaai Metroraad
OperateurAccess Facilities and Leisure Management (Edms.) Bpk.
Kapasiteit42 486 (FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010)[1]
48 000 (sokker en rugby)[2]
OppervlakGrassMaster (2010–hede)
Grass (2009–2010)
Konstruksie
Eerste sooi gespit2007
Geopen2009
Renovasie2009
Uitgebrei2009
BoukosteR2,05 miljard
ArgitekArchitectural Design Associates (Edms.) Bpk. & Dominic Bonnesse Argitekte BK
HoofkontrakteursGrinaker-LTA, Interbeton & Ibhayi JV
Huurders
Chippa United (2014–)
Oostelike Provinsie (2010–)
Southern Kings (2013–)
Suid-Afrikaanse Sewesspan (2011–2014)
Lugbeeld van die Nelson Mandelabaaistadion

Dit was die eerste keer dat 'n wêreldklasstadion in die Oos-Kaap opgerig is. Die stadion spog met 150 privaatlosies, 60 besigheidslosies, 'n winkel met sportklere, 'n gimnasium, 500 parkeerplekke en lesinggeriewe.

Die stadion is die tuisveld van:

Wedstryde

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
12 Junie 201013:30  Suid-Korea2–0  GriekelandGroep B31 513
15 Junie 201016:00  Ivoorkus0–0  PortugalGroep G37 034
18 Junie 201013:30  Duitsland0–1  SerwiëGroep D38 294
21 Junie 201016:00  Chili1–0  SwitserlandGroep H34 872
23 Junie 201016:00  Slowenië0–1  EngelandGroep C36 893
26 Junie 201016:00  Uruguay2–1  Suid-KoreaAgtste eindrondte30 597
2 Julie 201016:00  Nederland2–1  BrasiliëKwarteindrondte40 186
10 Julie 201020:30  Uruguay2–3  DuitslandKlein finale36 254

Afrikanasiesbeker 2013

Hoofartikel: Afrikanasiesbeker 2013.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
20 Januarie 201317:00  Ghana2–2 DR KongoGroep B7 000
20 Januarie 201320:00  Mali1–0  NigerGroep B20 000
24 Januarie 201317:00  Ghana1–0  MaliGroep B8 000
24 Januarie 201320:00  Niger0–0 DR KongoGroep B12 000
27 Januarie 201319:00  Kaap Verde2–1  AngolaGroep A20 000
28 Januarie 201319:00  Niger0–3  GhanaGroep B10 000
2 Februarie 201317:00  Ghana2–0  Kaap VerdeKwarteindrondte8 000
9 Februarie 201320:00  Mali3–1  GhanaKlein finale6 000

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.