Nina Badrić
Nina Badrić (* 4 Julie 1972 in Zagreb, Kroasië) is 'n bekende sangeres, aktrise en model.Naas haar geboorteland, Kroasië, is haar musiek ook in Serwië, Bosnië en Herzegowina, Montenegro en Slowenië gewild.Sy het haar sangloopbaan met dansmusiek begin, maar maak tans veral hoofstroom popmusiek.
Nina Badrić | |
---|---|
Nina Badrić in 2007 | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 4 Julie 1972 Zagreb, Kroasië |
Genres | Pop, rock, soul |
Beroep(e) | sangeres, aktrise, model |
Jare aktief | 1995 – hede |
Etikette | Croatia Records, Aquarius Records, Hayat Records |
Assosiasies | Emina Jahović, Tony Cetinski, Željko Joksimović, Aleksandra Radović, Vanna |
Webwerf | ninabadric.com |
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie