Noersoeltan Nazarbajef

Noersoeltan Abisjewitsj Nazarbajef (Kasaks: Nursultan Ábishuly Nazarbaev; gebore 6 Julie 1940) is die president van Kasakstan.[1] Nazarbajef is sedert Kasakstan se onafhanklikheid van die Sowjetunie in Desember 1991 die president, maar is al vanaf 1989 die land se leier. Hy was aanvanklik die Eerste Sekretaris van die Kommunistiese Party van die Kazachstanse Sosialistiese Sowjetrepubliek. In April 2011 is Nazarbajef vir 'n verdere vyf jaar herkies.[2] In Februarie 2014 het hy voorgestel dat Kasakstan se naam na "Kazakh Eli" verander word.[3]

Noersoeltan Nazarbajef
Nursultan Nazarbaev
Noersoeltan Nazarbajef
Noersoeltan Nazarbajef in 2020

President van Kasakstan
Ampstermyn
16 Desember 1991 – 20 Maart 2019
ViseJerik Asanbajef (1991–96)
Eerste ministerSergej Teresjtsjenko
Akezjan Kazjegeldin
Noerlan Balgimbajef
Kasim-Zjomart Tokajef
Imangali Tasmagambetof
Danijal Akhmetof
Karim Massimof
Serik Achmetof
Karim Massimof
Bachitzjan Sagintajef
Askar Mamin
Voorafgegaan deurNuwe amp
Opgevolg deurKasim-Zjomart Tokajef

2de Voorsitter van Nur Otan
Ampsbekleër
Termynaanvang
4 Julie 2007
Voorafgegaan deurBachitzjan Zjoemagoelof

Voorsitter van die Opperste Sowjet van die Kazachstanse SSR
Ampstermyn
22 Februarie 1990 – 24 April 1990
Eerste ministerOezakbaj Karamanof
Voorafgegaan deurKilibaj Medeoebekof
Opgevolg deurErik Asanbajef

Eerste Sekretaris van die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van die Kazachstanse SSR
Ampstermyn
22 Junie 1989 – 14 Desember 1991
Voorafgegaan deurGennadi Kolbin
Opgevolg deurAmp afgeskaf

Eerste Minister van die Kasakstanse Republiek
Ampstermyn
22 Maart 1984 – 27 Julie 1989
Voorafgegaan deurBajken Asjimof
Opgevolg deurOezakbaj Karamanof

Persoonlike besonderhede
Gebore6 Julie 1940 (1940-07-06) (83 jaar oud)
Tsjemolgan, Kazachstanse SSR, Sowjetunie
Politieke partyKommunistiese Party (1962–1991)
Onafhanklik (1991–1999)
Noer Otan (1999–hede)
Eggenoot/-noteSara Nazarbajewa (née Konakajewna) (sedert 1962)
Kind(ers)3 (Dariga, Dinara, Alija)
ReligieSoennitiese Islam
Handtekening
Nazarbajef op 'n Kasakse posseël.

Op 20 Maart 2019 het Noersoeltan Nazarbajef as president van Kasakstan bedank en is deur sy partygenoot Kassym-Jomart Tokajef opgevolg. Gelyktydig is die land se hoofstad Astana na Noersoeltan hernoem.[4]

Verwysings

Eksterne skakels