Nouméa

Nouméa is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Nieu-Kaledonië op die eiland Grande Terre, 'n oorsese gebied van Frankryk. Die stad het 'n bevolking van 97 579 in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 45 km².

Nouméa

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Frankryk Frankryk
 GebiedVlag van Nieu-Kaledonië Nieu-Kaledonië
 Koördinate22°16′S 166°27′O / 22.267°S 166.450°O / -22.267; 166.450
 Stigting1866
 Oppervlakte: 
 - Totaal45 vk km
 Hoogte bo seevlak0 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2009)97 579
 - Bevolkingsdigtheid2 168/vk km
 TydsoneUTC +11
 - SomertydUTC +11
 BurgemeesterJean Lèques
 Amptelike Webwerfville-noumea.nc