Lys van openbare vakansiedae in Namibië

Wikimedia lysartikel

Hierdie is 'n lys van Openbare vakansiedae in Namibië:[1]

DatumNaamRede
1 JanuarieNuwejaarsdag
21 MaartOnafhanklikheidsdagVier Namibië se onafhanklikheid van Suid-Afrika
Paassondag -2dGoeie Vrydag
Paassondag +1dPaasmaandag
1 MeiWerkersdag
4 MeiKassingadagHerdenking van die Slag van Kassinga
Paassondag +39dHemelvaartsdag
25 MeiAfrikadagHerdenking van die stigting van die Organisasie vir Afrika-eenheid (nou bekend as die Afrika-unie)
26 AugustusHeldedagHerdenking van die begin van die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog
10 DesemberMenseregtedag
25 DesemberKersfees
26 DesemberWelwillendheidsdag

Verwysings