Osnabrück

Osnabrück (Nederduits: Ossenbrügge, Latyns: Ansibarium) is die derde grootste stad in Nedersakse ná die hoofstad Hannover en Brunswyk in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 165 021 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 119,8 km². Die stad staan veral bekend vir die vredesverdrag, wat hier en in Münster op 24 Oktober 1648 ná die einde van die Dertigjarige Oorlog (tussen die Heilige Romeinse Ryk, Frankryk en Swede) gesluit is.

Osnabrück

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Nedersakse
 Koördinate52°17′N 8°3′O / 52.283°N 8.050°O / 52.283; 8.050
 Stigting780
 Stadstatus1348
 Oppervlakte: 
 - Totaal119,8 vk km
 Hoogte bo seevlak63 m
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Desember 2011)165 021[1]
 - Bevolkingsdigtheid1377/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 - SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterBoris Pistorius (SPD)
 Amptelike Webwerfosnabrueck.de

Boorlinge

Verwysings