Pterodactylus

Pterodactylus, of die pterodaktiele, was 'n genus van die orde Pterosauria, 'n groep vlieënde reptiele wat 228 miljoen tot 66 miljoen jaar gelede tydens die laat Juraperiode gelewe het.

Pterodactylus
Tydperk: 150.8–148.5 m. jaar gelede
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Pterodactyloidea
Familie:
Pterodactylidae

Meyer, 1830
Genus:
Pterodactylus

Tipespesie
Pterodactylus antiquus
(Sömmerring, 1812 [oorspronklik Ornithocephalus antiquus])
Spesies

Pterodactylus antiquus
(Sömmerring, 1812)