Serwo-Kroatiese Wikipedia

Serwo-Kroatiese Wikipedia
Tipe webbladWiki
Taal(e)Serwo-Kroaties
RegistrasieOpsioneel
EienaarWikimedia Stigting
Huidige statusAktief
URLsh.wikipedia.org

Die Serwo-Kroatiese Wikipedia is die Serwo-Kroatiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 459 400 artikels, en is die 20ste grootste Wikipedia.