Skokgolf
’n Skokgolf in fisika is ’n soort voortplantende versteuring wat vinniger beweeg as die spoed van klank in die spesifieke medium. Nes ’n gewone golf, het ’n skokgolf energie en kan dit deur ’n medium voortplant, maar dit word gekenmerk deur ’n skielike, feitlik onreëlmatige verandering in die druk, temperatuur en digtheid van die medium.[1][2][3]
Voorbeelde van ’n skokgolf in astrofisika is tydens ’n supernova wat ’n skok deur die interstellêre medium stuur, die skok wat veroorsaak word deur die Aarde se magneetveld wat met die sonwind bots en skokgolwe wat deur sterrestelsels veroorsaak word wanneer hulle teen mekaar bots.
Verwysings
Skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Skokgolf.
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal