Izmir

(Aangestuur vanaf Smyrna)

Izmir (Turks: İzmir, Grieks: Smyrni Σμύρνη, Latyn: Smyrna) is die derde grootste stad ná Istanboel en die hoofstad Ankara in die weste van Turkye en het 'n bevolking van 3 606 326 in 2010 gehad. Die stad lê aan die Golf van Izmir en is die tweede grootste hawestad van Turkye. Izmir is tans die hoofstad van die Izmir-provinsie in Anatolië.

Izmir

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Turkye Turkye
 Région (Admin. gewes)Izmir
 Département
 Koördinate38°25′N 27°09′O / 38.417°N 27.150°O / 38.417; 27.150
 Stigting4de eeu v.C.
 Oppervlakte: 
 - Totaal11 973 vk km
 Hoogte bo seevlak2 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)3 606 326
 - Bevolkingsdigtheid301/vk km
 - Aire urbaine3 948 848
 TydsoneUTC +2
 - SomertydUTC +3
 Burgemeester (2008-2014)Aziz Kocaoğlu (CHP)
 Amptelike webwerfwww.izmir.bel.tr