Soekresultate

    • Abel kan verwys na die volgende mense met Abel as voornaam: Abel van Denemarke, Hertog van Sleeswyk en Koning van Denemarke. Abel Kraamsaal, Afrikaanse...
      543 G (67 woorde) - 14:23, 26 Oktober 2018
    • Thumbnail for Abel Tasman
      Abel Janszoon Tasman (Lutjegast, Groningen, 1603 - Batavia, 10 Oktober 1659) was 'n Nederlandse ontdekkingsreisiger. Hy tree in 1632 in die huwelik met...
      2 KG (121 woorde) - 14:27, 1 Maart 2022
    • Thumbnail for Niels Henrik Abel
      Niels Henrik Abel (5 Augustus 1802 – 6 April 1829) was 'n Noorse wiskundige wat die onmoontlikheid van die oplos van vyfdegraadse vergelykings deur middel...
      18 KG (2 556 woorde) - 12:39, 11 Augustus 2021
    • Thumbnail for Abel van Denemarke
      Abel (1218 – 29 Junie 1252) was van 1232 tot 1252 die Hertog van Sleeswyk en van 1 November 1250 tot met sy dood koning van Denemarke. Hy was die seun...
      4 KG (426 woorde) - 12:33, 6 September 2018
    • Abel Kraamsaal is 'n Afrikaanse sanger wat hoofsaaklik rock-musiek sing. Sy eerste solo CD, Woorde op 'n wynboks, word in 2003 opgeneem en vrygestel ('n...
      2 KG (104 woorde) - 00:26, 14 Augustus 2021
    • Thumbnail for Kain en Abel
      Kain (Hebreeus: קַיִן, Qayin) en Abel (Hebreeus: הֶבֶל, Hevel) is twee figure wat in die Tanakh, die Bybel en in die Koran beskryf word. Hulle was die...
      8 KG (1 068 woorde) - 13:07, 15 Junie 2021
    • Thumbnail for Søren Georg Abel
      Georg Abel (3 Januarie 1772 – 5 Mei 1820) was 'n Noorse priester en politikus, ook bekend as die vader van die beroemde wiskundige Niels Henrik Abel. Søren...
      5 KG (412 woorde) - 15:32, 29 Desember 2021
    • Abel Knobel is 'n Suid-Afrikaanse sanger en akteur. Hy is bekend vir sy lidmaatskap van die musiekgroep NRG en as akteur op 7de Laan. 2011: Energie 2014:...
      2 KG (91 woorde) - 12:38, 28 Junie 2020
    • Thumbnail for Abel Azcona
      Abel Azcona (gebore 1 April 1988 in Madrid) is 'n kunstenaar wat bekend staan as die enfant terrible van Spaanse kontemporêre kuns. Sy werk, met duidelike...
      12 KG (871 woorde) - 00:26, 14 Augustus 2021
    • Abel Pienaar (1969 – 1 Julie 2021) was ‘n godsdienstige skrywer met spirituele en sintretistiese sienings van die Christendom, Boeddhisme en Taoïsme as...
      2 KG (296 woorde) - 00:24, 7 Oktober 2023
    • Ludwig Abel (1835–1895) was 'n Duitse komponis, violis en vioolonderwyser. Ludwig Abel is op 14 Januarie 1835 in Eckartsberga, Thüringen in Duitsland...
      2 KG (216 woorde) - 13:06, 3 Maart 2020
    • Inga Abel (7 Julie 1946 – 27 Mei 2000) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Lindenstraße (1985) en Our Charly (1995)...
      1 KG (44 woorde) - 18:53, 17 Februarie 2020
    • Zachary Abel (gebore 4 September 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Forget Me Not (2009) en in die televisiereekse...
      2 KG (82 woorde) - 08:49, 22 Desember 2019
    • Thumbnail for Jake Abel
      Jake Abel (gebore 18 November 1987) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Percy Jackson: Sea of Monsters (2013) en Love...
      2 KG (82 woorde) - 08:48, 22 Desember 2019
    • Thumbnail for Abel Erasmuspas
      Die Abel Erasmuspas is 'n bergpas in die noordoostelike Drakensberg van Suid-Afrika. Die pas is 11 km lank en geleë tussen Hoedspruit en Ohrigstad. Die...
      2 KG (106 woorde) - 17:50, 21 Julie 2023
    • Thumbnail for Walter Abel
      Walter Abel (6 Junie 1898 – 26 Maart 1987) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Three Musketeers (1935), First Offenders...
      3 KG (203 woorde) - 09:11, 23 Junie 2020
    • Thumbnail for Clamor Heinrich Abel
      Clamor Heinrich Abel (1634 – 25 Julie 1696) was 'n Duitse komponis, violis en orrelis. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur...
      1 KG (30 woorde) - 12:09, 20 Augustus 2020
    • Thumbnail for Karl Friedrich Abel
      Karl Friedrich Abel, ook Carl Friedrich (22 Desember 1723 – 20 Junie 1787) was 'n Duitse komponis van die klassieke era. Hy was 'n hoog aangeskrewe speler...
      1 KG (57 woorde) - 07:36, 28 Augustus 2020
    • Thumbnail for Alfred Abel
      Alfred Abel (12 Maart 1879 – 12 Desember 1937) was 'n Duitse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Phantom (1922), Metropolis...
      6 KG (623 woorde) - 22:49, 15 Oktober 2022
    • Thumbnail for Abel Coetzee
      Abel Coetzee (*27 Mei 1906, Lichtenburg – †19 Junie 1975) was professor in Afrikaanse Taal- en Volkskunde aan die Universiteit van die Witwatersrand, asook...
      17 KG (2 351 woorde) - 10:16, 6 Augustus 2023