St. John’s, Antigua en Barbuda

St. John’s is die hoofstad en grootste stad van Antigua en Barbuda, 'n eilandnasie in die Karibiese See. Die stad is aan die noordwestelike kus van die eiland Antigua, dié land se grootste eiland, geleë. Die stad het 'n bevolking van 81 799 in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 10 km². St. John’s is in 1632 deur Engelse gestig.

St. John’s

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Antigua en Barbuda Antigua en Barbuda
 EilandAntigua
 Koördinate17°07′N 61°51′W / 17.117°N 61.850°W / 17.117; -61.850
 Stigting1632
 Oppervlakte: 
 - Totaal10 vk km
 Hoogte bo seevlak0 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2011)81 799
 - Bevolkingsdigtheid3 100/vk km
 TydsoneUTC -4
 Burgemeester

Eksterne skakels