Strafskop (sokker)
'n Strafskop (Engels: penalty) is 'n tipe vryskop in sokker was deur die skeidsregter as 'n strafmaatreël ingespan word nadat 'n oortreding begaan is. Die bal word 11 meters van die doelhok geplaas. Die span waarteen die oortreding gemaak is kan dan die bal inskop en sodoende 'n punt aanteken.
Strafskoppe word ook ingespan nadat ekstra tyd gespeel is, en die telling steeds gelykop is, om die wenner van die wedstryd te bepaal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal