Suffolk

Suffolk

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Suffolk
HoofstadIpswich
Oppervlakte3 798 km²
Bevolking757 000 (2017)
Bevolkingsdigtheid199 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
StreekSuffolk
Administratiewe setelIpswich
ISO 3166-2:GB-SFK
Oppervlakte3 798 km²
Bevolking757 000 (2017)
Bevolkingsdigtheid199 inw./km²
Webtuistewww.suffolk.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. Ipswich
  2. Suffolk Coastal
  3. Waveney
  4. Mid Suffolk
  5. Babergh
  6. St Edmundsbury
  7. Forest Heath

Suffolk (uitgespreek /ˈsʌfək/) is 'n graafskap in oostelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Ipswich, Felixstowe en Lowestoft.

Suffolk het 'n geskatte bevolking van 757 000 in 2017 gehad, (waarvan 97,2% Blank was) en is dus die 31ste grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels