Susan Backlinie

Susan Backlinie (gebore 1 September 1946 - 11 Mei 2024) was 'n Amerikaanse aktrise.

Susan Backlinie
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
GeboortenaamSusan Jane Swindall
Geboorte1 September 1946 (1946-09-01) (77 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Aktrise
Aktiewe jare1973–1981
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sy is bekend vir haar rol as Chrissie Watkins, die eerste slagoffer van 'n haaiaanval in Steven Spielberg se 1975-film Jaws.[1][2][3] Sy is ook bekend vir Day of the Animals (1977), 1941 (1979), en The Great Muppet Caper (1981).

Filmografie

Rolprente

  • 1975: Jaws
  • 1975: The Grizzly & the Treasure
  • 1976: A Stranger in My Forest
  • 1977: Day of the Animals
  • 1979: 1941
  • 1981: The Great Muppet Caper

Televisierolprente

  • 1982: Catalina C-Lab

Video's

  • 2006: Something Was Out There

Verwysings

Eksterne skakels