Tahitiaans

taal

Tahitiaans (Reo Tahiti, deel van Reo Mā'ohi, die tale van Frans-Polinesië)[2] is ’n Polinesiese taal wat hoofsaaklik op die Geselskapseilande in Oos-Polinesië, en meer spesifiek op Tahiti, gepraat word.

Tahitiaans
Reo Tahiti
Gepraat in:Vlag van Frankryk Frankryk
Gebied:Tahiti (en die res van die Geselskapseilande)
Totale sprekers:68 000 (2007)[1]
Taalfamilie:Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Oseanies
   Polinesies
    Oos-Polinesies
     Tahitiaans 
Skrifstelsel:Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Geen
Gereguleer deur:Geen
Taalkodes
ISO 639-1:ty
ISO 639-2:tah
ISO 639-3:tah 
Verspreiding van Tahitiaans

Die taal is in die vroeë 19de eeu die eerste keer deur sendelinge van die Londense Sendinggenootskap van die gesproke taal af getranskribeer.

Nota

Eksterne skakels