Tampa, Florida

Tampa is 'n groot stad in die deelstaat van Florida. Dit is 'n belangrike handel-, nywerheids- en opvoedkundige sentrum. Dit lê op die weskus van Florida, in die Tampabaai en digby die Golf van Meksiko. Dit het 'n bevolking van sowat 347 645 mense (grootstadsgebied: 2 824 724 inwoners).

Tampa

KaartWapen
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Florida
 Koördinate27°56′50″N 82°27′31″W / 27.94722°N 82.45861°W / 27.94722; -82.45861 82°27′31″W / 27.94722°N 82.45861°W / 27.94722; -82.45861
 Gestig op1823
 Geïnkorporeer op1849
 Oppervlakte: 
 - Totaal442 vk km
 Hoogte bo seevlak14.6 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2006) 347 645
 - Bevolkingsdigtheid1 147/vk km
 - Metropolitaanse gebied2 824 724 [1]
 TydsoneEST (UTC -5)
Somertyd: EDT (UTC -4)
 Klimaat 
 - TipeSubtropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur23.5 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie11 tot 21 / 24 tot 32 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae1176 mm
 BurgemeesterBob Buckhorn (D)
 Amptelike WebwerfTampa

Verwysings