Three-Body Problem (TV-reeks)

2024 televisiereeks

Die Three-Body Problem is 'n Amerikaanse wetenskapfiksie-televisiereeks geskep deur David Benioff, D. B. Weiss en Alexander Woo, gebaseer op die Hugo-bekroonde Chinese roman The Three-Body Problem deur Liu Cixin. Dit is die tweede regstreekse aanpassing ná die Chinese televisiereeks van 2023.

Die titelbanier vir die Three-Body Problem op Netflix.

Die reeks het op 21 Maart 2024 met agt episodes op Netflix begin en positiewe resensies ontvang.[1]

Uitgangspunt

Ye Wenjie, 'n astrofisikus wat sien hoe haar pa tydens 'n struggle-sessie in die Chinese Kulturele Rewolusie doodgeslaan word, word deur die weermag opgeroep. Weens haar wetenskaplike agtergrond word sy na 'n geheime militêre basis in 'n afgeleë streek gestuur. Haar besluit by die basis om te reageer op kontak van 'n uitheemse planeet impliseer 'n groep wetenskaplikes in die huidige tydvak, wat hulle dwing om die mensdom se grootste bedreiging te konfronteer.

Rolverdeling en karakters

Hoofkarakters

  • Jovan Adepo as Dr. Saul Durand (gebaseer op die karakter van Luo Ji) [2]
  • John Bradley as Jack Rooney (gebaseer op die karakter van Hu Wen)[2]
  • Rosalind Chao as volwasse Dr. Ye Wenjie[2]
  • Zine Tseng as jong Ye Wenjie[2]
  • Liam Cunningham as Thomas Wade[2]
  • Eiza González as Dr. Augustina "Auggie" Salazar (gebaseer op die karakters van Cheng Xin en Wang Miao)[2]
  • Jess Hong as Dr. Jin Cheng (based on the characters of Wang Miao, AA, and Cheng Xin) [2]
  • Marlo Kelly as Tatiana Haas (based on the characters of Shen Yufei and AA)[2]
  • Alex Sharp as Dr. Will Downing (based on the character of Yun Tianming)[2]
  • Sea Shimooka as Sophon[1]
  • Saamer Usmani as Prithviraj "Raj" Varma (based on the character of Zhang Beihai) [2]
  • Benedict Wong as Clarence Shi (based on the character of "Da" Shi Qiang)[3][2]
  • Jonathan Pryce as Mike Evans[2]

Herhalend

  • Vedette Lim as Vera Ye [2]
  • Eve Ridley as Follower [2]
  • Ben Schnetzer as jong Mike Evans[1] [2]
  • John Dagleish as Felix
  • Gerard Monaco as Collins
  • Adrian Edmondson as Denys Porlock
  • CCH Pounder as Sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Lillian Joseph
  • Lan Xiya as Tang Hongjing (Rooi Garde)
  • Josh Brener as Sebastian Kent

Verwysings