Trappistebier
Trappistebier, of kortweg Trappist, is bier wat deur die Trappiste, ’n monnike-orde van die Cisterciënsers, verbou word. Dit is nie die naam van ’n biersoort nie, soos dikwels gedink word, maar ’n omskrywing van die herkoms.
Daar is tans 11 Trappistebrouerye wêreldwyd: ses in België, twee in Nederland, en een elk in Oostenryk, die VSA en Italië.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie