Uraan-234
Uraan-234 (U-234) is 'n isotoop van uraan. In natuurlike uraan en uraanerts is U-234 'n indirekte ontbindingsproduk van U-238. Dit beslaan egter net 0,0055% (55 dele per miljoen) van rou uraan, omdat die halfleeftyd daarvan net 246 000 jaar is, omtrent 1/18 000 die halfleeftyd van U-238.
Ligter: uraan-233 | Uraan-234 is 'n isotoop van uraan | Swaarder: uraan-235 |
Vervalproduk van: plutonium-238 (α) protaktinium-234 (β-) neptunium-234 (β+) | Vervalketting van uraan-234 | Verval na: torium-230 (α) |
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal