Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan

Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan
Îles Éparses de l’océan Indien
(Frans)
(Vlag van die Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede)(Wapen van die Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede)
Nasionale leuse: Liberté, égalité, fraternité
Ligging van die Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan
Ligging van die Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan
Kaart van die Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan
Kaart van die Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan
Amptelike taleFrans
HoofstadSaint-Pierre op Réunion
Grootste stadGeen
Oppervlakte
 - Totaal
44 vk km
Bevolking
 - Totaal
 - Bevolkingsdigtheid
0
0/vk km
GeldeenheidEuro (€) (EUR)
TydsoneUTC: UTC +4
VolksliedLa Marseillaise

Die Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan (Frans: îles Éparses of îles Éparses de l’océan Indien) bestaan uit vyf baie klein en onbewoonde Franse eilande in die Indiese Oseaan, wat sedert 2007 as die vyfde distrik tot die Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede behoort. Hierdie eilande het 'n gesamentlike oppervlakte van 44 km² en lê gegroepeer rondom die eiland van Madagaskar.

Die vyf eilande is:

Atol / EilandStasie-
personal
Opper-
vlakte
km²
Lagoon
km²
EES
km²
Koördinate
Glorioso-eilande114,329,648 35011°34′37″S 47°17′46″O / 11.57694°S 47.29611°O / -11.57694; 47.29611
Juan de Nova-eiland144,8-61 05017°3′14″S 42°43′21″O / 17.05389°S 42.72250°O / -17.05389; 42.72250
Bassas da India-0,279,8123 70021°28′34″S 39°40′46″O / 21.47611°S 39.67944°O / -21.47611; 39.67944
Europa-eiland12289127 30022°21′48″S 40°21′48″O / 22.36333°S 40.36333°O / -22.36333; 40.36333
Tromelineiland190,8-280 00015°53′25″S 54°31′23″O / 15.89028°S 54.52306°O / -15.89028; 54.52306
Totaal5638,1118,4640 400