Viswanathan Anand

Indiese skaakspeler

Viswanathan (Vishy) Anand (gebore 11 Desember 1969) is 'n Indiese skaakspeler en 'n voormalige wêreldkampioen.

Viswanathan Anand
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Anand in 2009

NaamAnand Vishwanathan
Geboorte11 Desember 1969 (1969-12-11) (54 jaar oud)
Mayiladuthurai, Tamil Nadu, Indië
Nasionaliteit(e)Vlag van Indië Indië
TitelGrootmeester 1988
FIDE rangNo. 8 (November 2018)
Beste gradering2817 (Maart 2011)
Wêreldkampioen2000–2002 (FIDE)
2007–2013

Anand was Indië se eerste grootmeester in 1988.[1]

Vroeë lewe

Viswanathan Anand was gebore op 11 Desember 1969 in Mayiladuthurai, Tamil Nadu in 'n Tamil Brahmin familie.[2][3]

Wêreldkampioen

Hy was wêreldkampioen vanaf 2000 tot 2002, die eerste persoon vanaf Asië om die titel te wen.

Verwysings