Volksbevrydingsleër

Die Volksbevrydingsleër is die gewapende magte, of weermag, van die Volksrepubliek China.

中国人民解放军
Embleem van die Chinese Weermag
Embleem van die Chinese Weermag
Embleem van die Chinese Weermag
Gestig1 Augustus 1927
LandVolksrepubliek China
TipeWeermag
SpesialisasieGrondoorlogvoering
Artilerie-oorlogvoering
Lugmag
Vloot
HooftitelHoof van die generale staf
HoofnaamGeneraal Fang Fenghui
Aantal lede2 300 000 (2015)[1]
DienspligJa, maar word nie afgewing nie
Reserwe~8 miljoen
Paramilitêr660 000
Minimum ouderdom18 jaar
Jaarbegroting€ 95,5 miljard[2]
% van BBP1,3%[2]

Dit is die grootste weermag ter wêreld (volgens lede) met die tweede grootste begroting.

Die Volksbevrydingsleër bestaan ​​uit vyf professionele dienstakke:

In oorlogstyd kan die weermag versterk word met manskappe van die:

  • Gewapende Volkspolisie wat as ligte infanterie sou ontplooi word. (Amptelik 660 000 manskappe in 2006)
  • Burgermag van die Volksbevrydingsleër wat as reserwe dien. (Volgens beraming ongeveer 8 000 000 manskappe in 2010)

Eenhede word aan een van vyf teaterbevelstrukture toegedeel volgens hul geografiese ligging in die land.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.