Waray-Waray Wikipedia

Waray-Waray Wikipedia
Tipe webbladWiki
Taal(e)Waray-Waray
RegistrasieOpsioneel
EienaarWikimedia Stigting
Opgerig25 September 2005
Huidige statusAktief
URLwar.wikipedia.org

Die Waray-Waray Wikipedia is die Wikipedia vir die Waray-Waraytaal wat deur ongeveer 2,6 miljoen mense in die Filippyne gepraat word. Die Wikipedia is op 25 September 2005 begin. Dit is tans die sewende grootste Wikipedia met ongeveer 1 266 427 artikels. Die meeste van die artikels word deur 'n bot geskryf.