Weste
lande met 'n oorspronklike Europese gedeelde kultuur
Die Weste of Westerse wêreld verwys na Europa en 'n groep gemeenskaplike lande. Die terme awendland en aandland (Latyn: occidens, "sonsondergang, Weste") verwys na Europa in 'n digterlike konteks. Die idee van 'n Westerse deel van die wêreld begin by die Grieks-Romeinse beskawing, Judaïsme, en Christendom.[1][2][3][4][5] Westerse rasionele en kritiese denke het 'n fondasie in die Atheense demokrasie van antieke Griekeland.[6]
Dit kontrasteer met die Ooste, wat die term is wat algemeen geassosieer word met die kulture van lande in Oos-Asië en die Indiese subkontinent.
Sien ook
Verwysings
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal