Xavier Bettel
Luxemburgse politikus
Xavier Bettel (uitgespreek [ˈksɑvieː ˈbətəl]; gebore 3 Maart 1973) is 'n Luxemburgse politikus en regsgeleerde en sedert 4 Desember 2013 die 24ste Eerste Minister van Luxemburg in opvolging van Jean-Claude Juncker. Hy het voorheen gedien as die burgemeester van Luxemburgstad, as lid van die Kamer van Afgevaardigdes, en as lid van die Luxemburgse kommunale raad.[1][2] Bettel is 'n lid van die Demokratiese Party.[3]
Xavier Bettel | |
---|---|
Eerste Minister van Luxemburg | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 4 Desember 2013 | |
Monarg | Henri |
Adjunk | Etienne Schneider |
Voorganger | Jean-Claude Juncker |
Minister van Kommunikasie en die Media Minister van Godsdienssake | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 4 Desember 2013 | |
Voorganger | François Biltgen |
Burgemeester van Luxemburgstad | |
Termyn 24 November 2011 – 4 Desember 2013 | |
Voorganger | Paul Helminger |
Opvolger | Lydie Polfer |
Persoonlike gegewens | |
Gebore | 3 Maart 1973 Luxemburgstad, Luxemburg |
Politieke party | Demokratiese Party |
Gade | Gauthier Destenay (trou 2015) |
Alma mater | Universiteit van Thessaloniki Nancy 2-Universiteit |
Verwysings
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Paul Helminger | Burgemeester van Luxemburgstad 2011–2013 | Opgevolg deur Lydie Polfer |
Voorafgegaan deur François Biltgen | Minister van Kommunikasie en die Media 2013–hede | Sittend |
Minister van Godsdienssake 2013–hede | ||
Voorafgegaan deur Jean-Claude Juncker | Eerste Minister van Luxemburg 2013–hede | |
Party-politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Claude Meisch | Leier van die Demokratiese Party 2013–hede | Sittend |
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal