Gaan na inhoud

Bespreking:Duncanstraat, Pretoria

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Weg of Straat

Is dit Duncanweg of Duncanstraat??? hansjoseph (kontak) 14:43, 7 Mei 2008 (UTC)[antwoord]

Dit is Duncanstraat. --Alias (kontak) 20:59, 3 Junie 2008 (UTC)[antwoord]
Ek het ook so gedink, maar die laaste sin in die artikel sê Duncanweg. hansjoseph (kontak) 07:55, 4 Junie 2008 (UTC)[antwoord]
Die verwysing sê die straat is in 1930 Duncanweg genoem. Dit is seker op 'n stadium opgegradeer tot straat. laurens (kontak) 16:17, 28 September 2008 (UTC)[antwoord]
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie