Gewone swartmees | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. niger |
Binomiale naam | |
Parus niger Vieillot, 1818 |
Die Gewone swartmees (Parus niger) is 'n algemene standvoël in woud en breëblaarboomveld. Die voël is 16 cm groot en weeg van 18 tot 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern black tit.
Taksondatabasisse |
|
---|