Liam Hemsworth (gebore 13 Januarie 1990) is 'n Australiese akteur. Hy het twee ouer broers, Chris Hemsworth en Luke Hemsworth, wat ook akteurs is. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hunger Games (2012), The Hunger Games: Catching Fire (2013), The Hunger Games: Mockingjay - Part 1 (2014), en Independence Day: Resurgence (2016).