2011 Curriebeker Premierafdeling

Die 2011 Absa Curriebeker kompetisie is vanaf 15 Julie tot 29 Oktober 2011 gespeel. Die Curriebeker is 'n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 72ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

2011
Die Absa Curriebeker se amptelike logo.
Die Absa Curriebeker se amptelike logo.
Verdedigende kampioeneNatalse Haaie (6de titel)
KampioeneLeeus (11de titel)
Totaal wedstryde59
Wedstryde gespeel  59
Drieë gedruk379  (gemiddeld 6.424 per wedstryd)
Meeste punte192 Frederic Michalak (Natalse Haaie)
Meeste drieë10 Bjorn Basson (Blou Bulle)
10 Michael Killian (Leeus)

Die Natalse Haaie was die verdedigende kampioene. Hulle het die Westelike Provinsie met 30–10 in die 2010 Curriebeker Premierafdeling op Kings Park verslaan. Die eindstryd is op 29 Oktober 2011 beslis tussen die Leeus en die Natalse Haaie met die Leeus wat die titel gewen het.

Voorseisoenwedstryde

Voor die aanvang van die seisoen het al die provinsiale spanne in een verpligte vriendskaplike wedstryd elk gespeel. Die uitslae word hier onder weergegee.

Tabel

2011 Curriebekertabel

bekyk · wysig · bespreek

PosNaamSWGVPVPT+/−BPPte
1Leeus141013452350+102850
2Natalse Haaie141004423321+102848
3Cheetahs14824518344+1741147
4Westelike Provinsie14815414318+96741
5Blou Bulle14815452368+84640
6Griekwas14617429473-441036
7Pumas142012297477-180715
8Luiperds141013263597-33415
Opgedateer op 9 Oktober 2011

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums

DatumDatum
Week 115–116 JulieWeek 99-10 September
Week 222–23 JulieWeek 1016-17 September
Week 329-30 JulieWeek 1123-24 September
Week 45-6 AugustusWeek 1230 September-1 Oktober
Week 512-13 AugustusWeek 138 Oktober
Week 619-20 AugustusWeek 1414-15 Oktober
Week 726-27 AugustusHalfeindronde21-22 Oktober
Week 82-3 SeptemberEindronde29 Oktober
  • Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering
Voorafgegaan deur
2010 Curriebeker
Curriebeker
2011
Opgevolg deur
2012 Curriebeker

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6

Week 7

Week 8

Week 9

Week 10

Week 11

Week 12

Week 13

Week 14

Uitspeelwedstryde

 HalfeindrondeEindronde
       
22 Oktober 2011 – Kings Park, Durban
 Natalse Haaie20 
 Cheetahs13 29 Oktober 2011 – Coca-Colapark, Johannesburg
   Leeus42
23 Oktober 2011 – Coca-Colapark, Kaapstad  Natalse Haaie16
 Leeus29
 Westelike Provinsie20 

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 10 driedrukkers (Statistiek)
PosNaamDrieëGespeelSpan
1=Bjorn Basson109Blou Bulle
1=Michael Killian1016Goue Leeus
3=Jacques Botes815Natalse Haaie
3=Jano Vermaak83/10Goue Leeus/Blou Bulle
5Jaco Taute714Goue Leeus
6=Johann Sadie612Westelike Provinsie
6=Rocco Jansen67Griekwas
6=Marcel van der Merwe615Vrystaat Cheetahs
6=CJ Stander614Blou Bulle
6=Pieter Labuschagne615Vrystaat Cheetahs

Voorste puntemakers

Top 10 voorste puntemakers (Statistiek)
PosNaamPunteGespeelSpan
1Frederic Michalak192 (3Drieë, 33Doel, 34Straf, 3Skep)16Natalse Haaie
2Elton Jantjies188 (31Doel, 40Straf, 2Skep)13Goue Leeus
3Demetri Catrakilis150 (21Doel, 33Straf, 3Skep)11Westelike Provinsie
4Rudi Vogt144 (4Drieë, 29Doel, 22Straf)12Griekwas
5Sias Ebersohn126 (2Drieë, 31Doel, 11Straf, 1Skep)14Vrystaat Cheetahs
6Louis Fouché126 (2Drieë, 28Doel, 17Straf, 3Skep)9Blou Bulle
7Johan Goosen98 (1Drie, 15Doel, 18Straf, 3Skep)8Vrystaat Cheetahs
8Wesley Dunlop82 (2Drieë, 18Doel, 11Straf, 1Skep)12Luiperds
9Coenie van Wyk71 (5Drieë, 8Doel, 10Straf)10Pumas
10Francois Brummer63 (1Drie, 8Doel, 14Straf)11Blou Bulle