2012 Curriebeker Premierafdeling

Die 2012 Absa Curriebeker kompetisie is vanaf 10 Augustus tot 27 Oktober 2012 gespeel. Die Curriebeker is ’n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 73ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

2012
Die Absa Curriebeker se amptelike logo.
Die Absa Curriebeker se amptelike logo.
Verdedigende kampioeneGoue Leeus (11de titel)
KampioeneWestelike Provinsie (33ste titel)
Totaal wedstryde33
Wedstryde gespeel  33
Drieë gedruk174  (gemiddeld 5.273 per wedstryd)
Meeste punte137 Louis Fouché (Blou Bulle)
Meeste drieë8 Raymond Rhule (Cheetahs)

Die Goue Leeus was die verdedigende kampioene. Hulle het die Natalse Haaie met 42–16 in die 2011 Curriebeker Premierafdeling op Coca-Cola Park verslaan. Die eindstryd is op 27 Oktober 2012 beslis tussen die Natalse Haaie en die Westelike Provinsie met die Westelike Provinsie wat die titel gewen het.

Tabel

2012 Curriebekertabel

bekyk · wysig · bespreek

PosNaamGespeelGewenGelykopVerloorPunte VirPunte Teen+/−BPTabelpunte
1Natalse Haaie10703292233+59735
2Leeus10604285279+6428
3Westelike Provinsie10505272226+46526
4Blou Bulle10505280291−11223
5Griekwas10406250313−63420
6Cheetahs10307268305−37618
Opgedateer op 14 Oktober 2012

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van Punte Vir minus Punte Teen)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan as daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.

Wedstryddatums

DatumDatum
Week 110–11 AugustusWeek 722 September
Week 217–18 AugustusWeek 828-29 September
Week 325 AugustusWeek 95-6 Oktober
Week 431 Augustus-1 SeptemberWeek 1012-13 Oktober
Week 58 SeptemberHalfeindronde20 Oktober
Week 615 SeptemberEindronde27 Oktober
Voorafgegaan deur
2011 Curriebeker
Curriebeker
2012
Opgevolg deur
2013 Curriebeker

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6

Week 7

Week 8

Week 9

Week 10

Uitspeelwedstryde

 HalfeindrondeEindronde
       
20 Oktober 2012 – Mr Price Kings Park, Durban
 Haaie20 
 Blou Bulle3 27 Oktober 2012 Mr Price Kings Park, Durban
   Natal Haaie18
20 Oktober 2012 – Coca-Colapark, Johannesburg  Westelike Provinsie25
 Goue Leeus16
 Westelike Provinsie21 

Halfeindronde

Eindronde

Promosie-/Relegasiewedstryde

Tabel

2012 Curriebeker Promosie-/Relegasietabel

bekyk · wysig · bespreek

SpanGespeelGewenGelykopVerloorPunte virPunte teenPunterverskilDrieë virDrieë teenDrie-bonusVerloor-bonusPunte
1Cheetahs22006920+4992109
2OP Kings20022069−4929000
Die span wat bo eindig kwalifiseer om aan die 2013 Curriebeker Premierafdeling deel te neem.
Die ander span kwalifiseer vir die 2013 Curriebeker Eerste Afdeling.

Verduideliking van punte:
*4 punte vir ’n wen
*2 punte vir gelykop
*1 bonuspunt vir verloor met sewe of minder punte
*1 bonuspunt vir vier of meer drieë in ’n wedstryd

Wedstryde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 9 driedrukkers (Statistiek)
PosNaamDrieëGespeelSpan
1Raymond Rhule810Cheetahs
2Odwa Ndungane710Natalse Haaie
Rocco Jansen710Griekwas
4Deon Fourie612Westelike Provinsie
5CJ Stander510Blou Bulle
6Ruan Combrinck410Leeus
Akona Ndungane410Blou Bulle
Marnus Schoeman410Griekwas
Sarel Pretorius49Cheetahs

Voorste puntemakers

Top 10 voorste puntemakers (Statistiek)
PosNaamPunteOntledingGespeelSpan
1Louis Fouché13713 Doel, 35 Straf, 2 Skep11Blou Bulle
2Demetri Catrakilis13623 Doel, 28 Straf, 2 Skep12Westelike Provinsie
3Francois Brummer1131 Drie, 18 Doel, 22 Straf, 2 Skep10Griekwas
4Meyer Bosman1061 Drie, 16 Doel, 23 Straf10Natalse Haaie
5Nico Scheepers1022 Drieë, 13 Doel, 22 Straf10Cheetahs
6Elton Jantjies858 Doel, 23 Straf7Leeus
7Butch James7110 Doel, 17 Straf9Leeus
8Patrick Lambie504 Doel, 14 Straf3Haaie
9Raymond Rhule408 Drieë10Cheetahs
10Joe Pietersen372 Drieë, 3 Doel, 7 Straf8Westelike Provinsie