217 v.C.

jaar
217 v.C.
| 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. |

| 222 v.C. | 221 v.C. | 220 v.C. | 219 v.C. | 218 v.C. | ◄ 217 v.C. ► | 216 v.C. | 215 v.C. | 214 v.C. | 213 v.C. | 212 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Slag van die Trasimeense meer
Ab urbe condita537
Chinese kalender2480 – 2481

庚未 – 辛申

Hebreeuse kalender3544 – 3545
Hindoekalenders

Gebeure

  • Ten spyte van Hannibal se inval in Italia besluit die senaat om die oorlog in Hispania voort te sit[1]
  • Slag van Trebia – Die Romeine ly 'n nederlaag[2]
  • Slag van die Trasimeense meer – Die Romeinse ly opnuut 'n nederlaag[2]
  • P. Scipio ontvang 'n prorogatio imperii [1]
  • Cn. Cornelius Scipio, Hispania toe gestuur deur sy broer, word deur 'n dekreet van die senaat proconsul suo iure, 'n uitsonderlike aanstelling. Hy word in Hispania met imperator aangespreek.[1]
  • Romeinse legate word na Teuta se opvolger Pinnes gestuur om die agterstallige Stipendium op te eis.[3]

Verwysings