222 v.C.

jaar
222 v.C.
| 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. |

| 227 v.C. | 226 v.C. | 225 v.C. | 224 v.C. | 223 v.C. | ◄ 222 v.C. ► | 221 v.C. | 220 v.C. | 219 v.C. | 218 v.C. | 217 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Ptolemeus III Euergetes

Iuaennetjeruisnui Setepenre Sekhemankhenamun

Ab urbe condita532
Chinese kalender2475 – 2476

乙寅 – 丙卯

Hebreeuse kalender3539 – 3540
Hindoekalenders

Gebeure

Griekeland

Anatolië

  • Die Seleukiede-vors Antiochus III stuur sy satraap Achaios om gebied terug te verower van die koning van Pergamon.
  • Ptolemeus III stuur sy seun Magas en sy vloot na Asia om Pergamon te help teen die Seleukiede, maar dit misluk. Die mag van die Ptolemeeë is verswak.[2]
  • Antiochus III van Seleukië trou met Loadike, die dogter van Mithridates II van Pontus. Dit beseël 'n bondgenootskap van Seleukië en Pontus. [3]

Egipte

  • Ptolemeus IV volg sy vader op

Sjina

  • Koning Zheng van Qin verower ook die koninkryk Yan.[4]

Sterftes

Verwysings