221 v.C.

jaar
221 v.C.
| 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. |

| 226 v.C. | 225 v.C. | 224 v.C. | 223 v.C. | 222 v.C. | ◄ 221 v.C. ► | 220 v.C. | 219 v.C. | 218 v.C. | 217 v.C. | 216 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Qin Shi Huang-秦始皇
Ab urbe condita533
Chinese kalender2476 – 2477

丙卯 – 丁辰

Hebreeuse kalender3540 – 3541
Hindoekalenders

Gebeure

Rome

  • Q. Caecilius Metellus hou 'n laudatio funebris vir sy pa L. Caecilius Metellus wat beskryf word as pontificis, bis consulis, dictatori, magistri equitum, xv viri agris dandis.[1]

Anatolië

  • Na die oorlog met Pergamon gee Achaeus, die seun van Andromachus die land noord van die Taurusgebergte aan Seleukië terug. Hy word deur Antiochus III as goewerneur van Asia Minor aangestel.[2]

China

  • Koning Zheng van Qin verower ook die koninkryk Qi en verenig daarmee China. Hy noem homself Shi Huangdi (eerste keiser).[3]

Sterftes

    • L. Caecilius Metellus- tweemaal consul en eenmaal dictator.[1]

Verwysings