219 v.C.

jaar
219 v.C.
| 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. |

| 224 v.C. | 223 v.C. | 222 v.C. | 221 v.C. | 220 v.C. | ◄ 219 v.C. ► | 218 v.C. | 217 v.C. | 216 v.C. | 215 v.C. | 214 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Kaart van Demetrius se ryk
Ab urbe condita535
Chinese kalender2478 – 2479

戊巳 – 己午

Hebreeuse kalender3542 – 3543
Hindoekalenders

Gebeure

Rome

  • 'n Kommissie van Rome se senaat word na Kartago gestuur met 'n klag oor die onlangse verowering van Saguntum, Rome se bondgenoot in Hispania.[1]
  • Albei Romeinse konsuls word na Epirus gestuur om Demetrius van Pharos te bestraf. Hulle neem Dimallum in. Die Romeine verower ook Pharos maar Demetrius ontsnap.[2]
  • Die beroemde Spartaanse geneesheer Archagatus kom na Rome. Hy kry die Romeinse burgerskap en op openbare koste word daar 'n kantoor vir hom gekoop.[3]

Sjina

  • Die Qin keiser bestyg die Tai-berg om daar die Feng en Shan-rituele uit te voer. Dit toon hom as die enigste keiser en heerser.[4]

Verwysings