Aambeeld
'n Aambeeld is 'n stuk gereedskap. Dit bestaan uit 'n swaar metaalblok op 'n voetstuk wat gewoonlik van gietstaal gemaak word.Grofsmede gebruik ‘n aambeeld deur ’n ander stuk metaal daarop te plaas en dié in die verlangde vorm te smee.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Aambeeld.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir aambeeld.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal