An-Nasr


An-Nasr (Arabies: ٱلنَّصْر, "Die Hulp") is die 110de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 3 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar.

ٱلنَّصْر
  Soera 110 van die Koran  
KlassifikasieMedinees
In ArabiesAn-Nasr
In Afrikaans"Die Hulp"
Deel30
Ajat3

Ajat

۝ Wanneer die hulp van Allah en die oorwinning kom,
۝ sal u mense groepsgewys die godsdiens van Allah sien binnegaan.
۝ Verkondig die lof van u Heer en vra om Sy beskerming. Waarlik, Hy is Berouaanvarend.[1]

Verwysings

Skakels

Vorige soera:
Al-Kafirun
Die KoranVolgende soera:
Al-Masad
Soera An-Nasr

123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114