Astrachan
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Astrachan-oblast.
Astrachan (Russies: А́страхань) is 'n groot stad in die Suid-Europese deel van Rusland en die hoofstad van die Astrachan-oblast. Die stad is geleë aan die Wolga-rivier, waar dit in die Kaspiese See uitmond.Met die laaste sensus in 2013 was die inwonertal 527 345.
Astrachan Астрахань | |
---|---|
Stad | |
Kremlin-katedraal van Astrachan | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°19′25″N 48°02′12″O / 46.32361°N 48.03667°O 48°02′12″O / 46.32361°N 48.03667°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Stigting | 1558 |
Stadstatus | 1717 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Irina Joerjewna Jegorowa[1][2][3] |
Oppervlak | |
• Totaal | 500 km2 (190 vk. myl) |
Hoogte | −28 m (−92 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 527 345 |
Tydsone | UTC+04:00 (MSK) |
Poskode | 414000-414057 |
Skakelkodes | 7 8512 |
Webwerf | astrgorod.ru |
Verwysings
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Astrachan.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal