Chongqing

重庆市 (Chóngqìng shì)
Chongqing
Ligging in die Volksrepubliek China
Ligging van Chongqing

Basiese inligting
Oorsprong van die naam:山城 Shancheng
"Stad van die berge"
Afkorting:Yu
Oppervlakte:82 300 km²
Bevolking (2007):31 442 300 (munisipaliteit)
Digtheid (2007):382/km² (munisipaliteit)
BBP (2009):
 - per kapita
CNY 652,7 miljard
CNY 22 909
Hoogte bo seespieël:435 m
Poskode:400000-409900
Areakode:+86/23
Nommerplaat-identifikasie :渝 A, B, C, F, G, H
Tydsone :UTC+8
Webwerf :www.cq.gov.cn
Regering
Administratiewe soort:Munisipaliteit
CPC Tianjin
Komitee-Sekretaris:
Bo Xilai
Burgemeester:Huang Qifan

Chongqing (Chinees: 重庆市, pinyin: Chóngqìng, [ʈʂʰʊ̌ŋtɕʰîŋ]) is 'n stad in China en met 'n bevolking van 31 442 300 die grootste munisipaliteit ter wêreld. Chongqing is 'n munisipaliteit in Sentraal-China.

Eksterne skakels