David Villa

David Villa Sánchez (gebore op 3 Desember 1981 in Tuilla (Langreo)) is 'n Spaanse sokkerspeler. Hy speel sedert 2014 as aanvaller by New York City FC. Sy bynaam is El Guaje, wat Die Joggie beteken in Asturies.

David Villa

David Villa in 2010
Persoonlike inligting
GeboortenaamDavid Villa Sánchez[1]
Gebore3 Desember 1981 (1981-12-03) (42 jaar oud) [2]
GeboorteplekLangreo, Spanje
Lengte1,75 m[3]
SpeelposisieAanvaller
Klubinligting
Huidige klubNew York City
Nommer7
Jeugloopbaan
1991–1999Langreo
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1999–2001Sporting Gijón B65(25)
2001–2003Sporting Gijón80(38)
2003–2005Zaragoza73(32)
2005–2010Valencia166(108)
2010–2013Barcelona77(33)
2013–2014Atlético Madrid36(13)
2014–New York City4(2)
2014→ Melbourne City (leen)4(2)
Nasionale span
2000–2003Spanje O217(0)
2005–2014Spanje97(59)
2001–2002Asturië2(1)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 15 Maart 2014.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 23 Junie 2014

Internasionale loopbaanstatistieke

Vir die Spaanse nasionale sokkerspan:[4]

JaarKere uitgedrafDoelskoppe
200541
2006148
2007103
20081112
20091311
2010
Totaal5235

Verwysings