Denpasar

Denpasar is 'n stad in Indonesië op die Bali-eiland in die Bali-provinsie. Denpasar is vanaf 1958 die hoofstad van die provinsie (vroeër Singaraja).

Denpasar
Denpasar


KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewesBali
 Oppervlakte: 
 - Totaal124 vk km
 Hoogte bo seevlak1 tot 600 m
 Bevolking: 
 - Totaal600.000
 TydsoneUTC +7
 - SomertydUTC +8
 Burgemeester (party)IB. Rai Dharmawijaya Mantra, SE. M.Si
 Amptelike webwerfhttp://www.denpasar.go.id/

Denpasar is vandag nie net 'n gewilde toeristebestemming nie (met die sandstrand Kuta), maar ook 'n handel- en nywerheidsentrum.

Internasionale Lughawe Ngurah Rai in Denpasar

Susterstede