DeviantArt

DeviantArt, histories gestileer as deviantART, is 'n Amerikaanse aanlyn kunsgemeenskap wat kunswerke, videografie en fotografie bevat, wat op 7 Augustus 2000 deur onder andere Angelo Sotira, Scott Jarkoff en Matthew Stephens bekendgestel is.

DeviantArt, Inc. het sy hoofkwartier in die Hollywood-omgewing van Los Angeles, Kalifornië.[1] DeviantArt had about 36 million visitors annually by 2008.[2] DeviantArt het teen 2008 jaarliks sowat 36 miljoen besoekers gehad.[3] In 2010 het DeviantArt-gebruikers daagliks sowat 1,4 miljoen gunstelinge en sowat 1,5 miljoen opmerkings ingedien.[4] In 2011 was dit die dertiende grootste sosiale netwerk met sowat 3,8 miljoen weeklikse besoeke.[5] Etlike jare later, in 2017, het die webwerf meer as 25 miljoen lede en meer as 250 miljoen voorleggings gehad. Op 23 Februarie 2017 het die maatskappy aangekondig dat dit deur die Israeliese webmaatskappy Wix.com in 'n $36 miljoen-transaksie verkry word.[6]

Verwysings

Eksterne skakels