Fes

Fes (Arabies: فاس) is die derde grootste stad van Marokko naas Casablanca en Rabat in die noorde en is die hoofstad van die gelyknamige provinsie. Die stad het 1 958 782 inwoners in 2010 gehad. Fes een van die vier koningsstede van Marokko, saam met Marrakesj, Meknes en Rabat. Die stad is op die vrugbare Haouzvlakte aan die voet van die Hoë Atlas geleë. Die Medina van Fes is in 1981 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Fes
فاس

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Marokko Marokko
 ProvinsieFès-Boulemane
 Koördinate34°02′N 05°00′W / 34.033°N 5.000°W / 34.033; -5.000
 Gestig op789
 Oppervlakte: 
 - Totaalvk km
 Hoogte bo seevlak383 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)1 958 782
 - Bevolkingsdigtheid/vk km
 TydsoneUTC +1
 BurgemeesterMohamed Rerrhabi

Eksterne skakels